fotoalbums
kontak ons

STUDIE OPNAMES01 - 06 - 2018

MEDIA LEER NUUS

Ons is opgewonde om ‘n revolusionêre studiemetode by Laerskool Saamtrek beskikbaar te stel aan leerlinge en ouers.  Die Beta weergawe is nou beskikbaar, daarom nooi ons alle leerlinge en ouers om die studiemateriaal te besigtig en te gebruik.  Ons sal dan terugvoer van u vra, sodat ons die produk verder kan ontwikkel en verbeter vir die finale implimentering van die projek.  Dankie.

"HELP"

TOETS EN EKSAMENROOSTERS 12 - 10 - 2018

> 16 NOVEMBER – 4 DESEMBER 2018

VRYDAG

16 NOVEMBER

EBW net vir Gr. 7

MAANDAG

19 NOVEMBER

TEGN net vir Gr. 7      

DINSDAG

20 NOVMEBER

SK net vir Gr. 7

DONDERDAG

22 NOVEMBER

AFR (HL) (P3) Gr. 4 – 7
(Stelwerk)

VRYDAG

23 NOVEMBER

LV vir Gr. 4 – 6 
LO vir Gr. 7

MAANDAG

26 NOVEMBER

WISK vir Gr. 4 - 7

DINSDAG

27 NOVEMBER

ENG (P2) vir Gr. 4 – 7
(Language + Comprehension)

WOENSDAG

28 NOVEMBER

SW vir Gr. 4 – 7
(Geskiedenis)

DONDERDAG

29 NOVEMBER

ENG (P3) vir Gr. 4 – 7
(Creative Writing)

VRYDAG

30 NOVEMBER

NW + TEGN vir Gr. 4 – 6
NW vir Gr. 7

MAANDAG

3 DESEMBER

AFR (P2) vir Gr. 4 – 7
(Taalleer)

DINSDAG

4 DESEMBER

SW vir Gr. 4 – 7
(Aardrykskunde)

 

EKSAMENROOSTER.NOV.2018.pdf

Eksamenwer Gr 4 Eksamenwer Gr 5 Eksamenwer Gr 6 Eksamenwer Gr 7

 

PRYSUITDELING 201810 - 11 - 2018

Baie geluk aan die volgende Samies!  Ons is baie trots op julle!

DUX LEERLING : Kyla van der Walt
SPORTDOGTER : Caylen Burger 
SPORTSEUN : Heinrich J van Vuuren  / Divan Fuller
KULTUURDOGTER : Amone  Meyer
KULTUURSEUN :  Biaan Venter
VEELSYDIGSTE LEERLING :  Caylen Burger
SAAMTREKKER VAN DIE JAAR : Annie van der Colff

 DUX LEERLING:   Kyla van der Walt


SPORTDOGTER : Caylen Burger


SPORTSEUN : Heinrich J van Vuuren  / Divan Fuller


KULTUURDOGTER : Amone  Meyer


KULTUURSEUN :  Biaan Venter


VEELSYDIGSTE LEERLING :  Caylen Burger

 

SAAMTREKKER VAN DIE JAAR : Annie van der Colff

 

 

SOMME20 - 10 - 2018

SLIMKOP NA DUBAI MET SOMME!

Chris Louw,  'n graad 2 leerder aan Laerskool Saamtrek het 'n silwer medalje verwerf tydens die Internasionale Abakus Wiskunde kompetisie op 30 September 2018 te Johannesburg.  Met hierdie prestasie verteenwoordig hy Suid-Afrika in 2019 in Dubai. 

Laerskool Saamtrek is baie trots op die slimkop.

 

SPELATHON 201826 - 06 - 2018

SPELATHON 2018 - GR 6 & 7 HUISTAAL

Baie geluk aan ons leerders wat puik presteer het tydens die ATKV Provinsiale Spelathon op 22 Augustus 2018 te Hoërskool Volkskool. Die volgende leerders het deelgeneem in Afrikaans Huistaal - gr. 6 & 7 : Juliska Erasmus, Caitlin Kruger, Elnerie Havenga en Cayla de Klerk. Die Samies is baie trots op Elnerie Havenga wat 'n derde plek verwerf het.

 

 

ATKV-SPELATHON 2018

Die utdunne vir die Spelathon is gehou op 5 Maart en die deelnemers het hulle baie goed van hul taak gekwyt en was baie goed voorbereid.

Baie dankie aan die beoordelaars, Juffrou Janie Alberts,  Juffrou Lea Muller en Tannie Judilene, julle het ons so baie geleer!

Baie geluk aan die dogters wat deurgedring het om aan die  ATKV-Spelathon provinsiale finale in die Noordwes deel te neem.  Die finale vind by Volkskool in Potchefstroom plaas op 22 Augustus om 09:00.  (let asb. op dat die datum met een week vervroeg is)

Baie geluk en sterkte met die voorbereiding, Juliska Erasmus, Elnerie Havenga, Cayla de Klerk en Caitlyn Kruger. 

PUBLIC SPEAKING21 - 08 - 2018

GRADE 6 and 7

Congratulations to all our public speaking participants in gr. 6 & 7. The adjudicators were very complimentary about our speaker's maintaining a high standard.

Congratulations to:
Grade 6 :
1. André Visser
2. Darius Buitendach
3. Twane Muller

Grade 7:
1. Caylen Burger
2. Eulalie Oosthuizen
3. Kyla v.d. Walt

 

GRADE 4 and 5

Congratulations to all our public speaking participants in gr. 4 & 5. The adjudicators were very complimentary about our speaker's maintaining a high standard.

Congratulations to:

Grade 4
1. Megan Burger
2. Bridget v.d. Westhuizen
3. Carli Visser

Grade 5
1. Ashley v.d. Westhuizen
2. Ismé Pretorius
3. Jenna van Dyk

Gr 7 Leieridentifisering30 - 05 - 2018

Op Vrydag 25 Mei 2018 het die span van Valuetrix - Pretoria die graad 7 leerders besoek.  Baie dankie aan me. Susan du Plessis wat dit gereël het.  Die leerders het dit baie geniet!

Heronderrig22 - 01 - 2018

LAERSKOOL SAAMTREK
HERONDERRIG ROOSTER VIR 2018
PERSOON GRAAD DAE TYD VAKKE
GRAAD 1        
Juf. L. Benade 1 Dinsdag 13:00 - 13:30 -
Juf. N. Broekman 1 Donderdag 13:00 - 13:30 -
Juf. A. De Klerk 1 Donderdag 13:00 - 13:30 -
Juf. M. Pretorius 1 Woensdag 13:00 - 13:30 -
Juf. K. Steenkamp 1 Donderdag 13:00 - 13:30 -
         
GRAAD 2        
Juf. A. Fick 2 Woensdag 13:00 - 14:00 -
Juf. E. Duffy 2 Woensdag 14:00 - 15:00 -
Juf. D. V. Heerden 2 Ma/Di/Wo/Do 13:00 - 14:00 -
Juf. C. JV. Rensburg 2 Woensdag 13:00 - 14:00 -
Juf. J. Van Niekerk 2 Woensdag 14:00 - 15:00 -
         
GRAAD 3        
Juf. E. Sik 3 Woensdag 13:40 - 14:20 -
Juf. M. Botha 3 Woensdag 13:40 - 14:20 -
Juf. K. Greyling 3 Woensdag 13:40 - 14:20 -
Juf. L. Senekal 3 Woensdag 13:40 - 14:20 -
         
Juf. M. V Heerden 4 Woensdag 13:35 - 14:15 Afr
Juf. J. De Jager 4 en 5 Woensdag 13:35 - 14:15 NW / Teg
Juf. E. Du Plooy 7 Dinsdag 13:45 - 14:15 Afr
Juf. R. Duminy 4 Dinsdag 13:45 - 14:15 SW
         
Mnr. C. Wiggett 5, 6, 7 Woensdag 13:35 - 14:20 SW / Teg
Juf. L. Denner 5 Vrydag 13:00 - 13:45 Afr
Mnr. D. Pretorius 5 Maandag 13:35 - 14:20 Wisk
         
Juf. E. Martin 6 Maandag 13:35 - 14:15 Eng
Juf. E. Martin 7 Woensdag 13:45 - 14:30 Eng
Mnr. B. Pretorius 6 Woensdag 15:00 - 15:45 LV / LO/ Gesk
Mnr. M. Campher 6 Woensdag 13:45 - 14:25 Wisk
Mnr. S. Senekal 6 Woensdag 13:35 - 14:15 NW
Juf. T. Nel 6 Dinsdag 13:45 - 14:30 Afr
         
Juf. S. Brits 6 Maandag 13:35 - 14:15 Eng
Juf. D. Nel 7 Maandag 13:45 - 14:15 Wisk
Mnr. H. V. Niekerk 5 Maandag 13:45 - 14:15 Eng
Mnr. H. De Jager 7 Woensdag 13:45 - 14:15 EBW / SW
Mnr. E. Du Plooy 4 en 5 Woensdag 13:45 - 14:15 Wisk
Juf. S. Du Plessis 4 Woensdag 14:15 - 15:00 Eng

 

HERONDERRIG 2018

PRYSUITDELING 201701 - 12 - 2017

Die volgende leerders is met Laerskool Saamtrek se hoofpryse vir 2017 beloon:

Dux leerder Jan-Hendrik Botha
Sportseun Zane van Staden
Sportdogter Caylen Burger
Kultuurseun Jan-Hendrik Botha
Kultuurdogter Caylen Burger
Veelsydigste leerder Jan-Hendrik Botha
Saamtrekker vir 2017 Marize Fouché en Mia Oosthuizen
Rapportryers vir Beste Afrikaanse leerder Jan-Hendrik Botha


Jan-Hendrik Botha en mnr. Pieter Visagie. Kultuurseun en akademiese vaktoekennings vir 2017


Caylen Burger met Sportdogter- en Kultuurdogter- trofeë saam met mnr. Pieter Visagie


Jan-Hendrik Botha met beste senior tennisspeler en Raportryers trofee vir beste Afrikaanse leerder


Jan-Hendrik Botha met Dux trofee en Veelsydigste leerder 2017


Saamtrekker van die Jaar 2017. Marice Fouché en Mia Oosthuizen


Zane van Staden. Sportseun

 

GRAAD 1    
GRAAD 4    
GRAAD 5    
GRAAD 6    
GRAAD 7    

LEERDERRAAD 201713 - 09 - 2017

Baie geluk aan die nuut verkose Leerderraad 2017!
Die nuwe hoofleiers is Jan-Hendrik Botha en Marize Fouche en die onderhoofleiers Armandt Welgemoed en Mia Oosthuizen.

 

SEUNS DOGTERS
HOOFSEUN:
BOTHA JAN-HENDRIK
HOOFDOGTER:
FOUCHé MARIZE
O/HOOFSEUN:
WELGEMOED ARMAN
O/HOOFDOGTER:
OOSTHUIZEN MIA
BOTES BLAKE
BOTHA RYAN
BRINK JEANDRé
DU PLESSIS TJAART
FERREIRA JARELL
FOSTER MARCO
FOURIE EWALD
MAYOSS EDUARD
MEYER LOGAN
MMUSE SENEKANE
MOSTERT DIVAN
MOSTERT MJ
NEL ZANDER
PIETERS DIVAN
PRETORIUS STEPHAN
STRYDOM WIAAN
VAN DER MERWE THEUNIS
VAN STADEN ZANE
VON WIELLIGH LUAN
APPELGRYN JANIKA
BUITENDAG NICOLE
FOURIE HERMARI
GALLOWITZ MICHELLE
J V RENSBURG MARIZELLE
JOYNT KATELYN
LABUSCHAGNE LAILANé
MAREE KAYLA
MEINTJES MARNé
NORTIER MICELA
POTGIETER CARA
PRETORIUS HANJA
PRINSLOO CHARNI
ROODT ANKE
ROODT MIQUETTE
ROOS ADELINE
ROUX MERICE
SMIT MICKY
VAN DER WESTHUIZEN MINETTE
VD WESTHUIZEN DANE-LEIGH

 

BEKENDSTELLING
INSTELLING

BELEIDSFASES CAPS 1

BELEID  :  INTERMEDIêRE- EN SENIOR FASE

1.         INLEIDING

- Wie sluit die Intermediêre fase in:

Die leerders van Gr 4 – 6 vorm die Intermediêre Fase van die skool.  Die fase duur normaalweg 5 jaar, en leerders tussen die ouderdomme 8+ en 12+ word hier aangetref.
Hierdie fase word as ‘n eenheid beskou en nie as losstaande grade nie.
Senior Fase sluit Gr 7,8 en 9 in.

2.  NASIONALE BELEIDSVERKLARING (NBV)

     KURRIKULUM EN ASSESSERINGS BELEIDSVERKLARING (CAPS)

Jou leerders sal uit gesinne en gemeenskappe kom wat op allerlei maniere deur Suid-Afrika se verlede beïnvloed is.  Hulle sal verskeie idees hê oor die loopbane wat hulle in die toekoms wil volg, en oor die tipe samelewing waarin hulle wou woon.

Die NBV Gr R-12 gee uiting aan kennis , vaardighede en waardes wat in Suid Afrikaanse skole geleer kan word.  Die kurrikulum poog om te verseker dat leerders kennis verwerf en toepas sodat dit waarde toevoeg tot hul lewens.

Die Nasionale kurrikulumverklaring het ten doel om:

  • Leerders toe te rus, ongeag hul sosio-ekonomiese agtergrond, met kennis, vaardighede en waardes om `n betekenisvolle bydrae te lewer in die samelewing.
  • Voor te berei vir verdere onderrig.

Die Nasionale kurrikulumverklaring is gebasseer op volgende beginsels.

  • Sosiale transformasie: Opvoedkundige geleenthede vir alle sektore van bevolking.
  • Aktiewe en kritiese leer.
  • Hoë standaard van kennis en vaardighede.
  • Progressie: Toon grade van groei en word meer kompleks.
  • Menseregte, Inklusiwiteit, Omgewings-en sosiale verantwoordelikheid.
  • Inheemse kennis word erken en gerespekteer.
  • Geloofwaardigheid, kwaliteit en effektiwiteit:  Voorsien onderrig wat kan vergelyk met die van ander lande.

Die Nasionale kurrikulumverklaring poog om leerders te ontwikkel wat:

  • Probleme kan identifiseer en oplos en besluite te neem deur krities en kreatief te dink.
  • Effektief werk as individue en ook in `n span.
  • Wat onafhanklik is en aktiwiteite verantwoordelik en effektief kan bestuur.
  • Wat inligting kan versamel,  analiseer, organiseer en krities evalueer.
  • Wat effektief kan kommunikeer d.m.v. visuele, simboliese en/of taalvaardighede.
  • Wat wetenskap en tegnologie effektief gebruik en steeds verantwoordelik is t.o.v. die omgewing en die gesondheid van ander.
  • Wat demonstreer en verstaan probleme binne konteks opgelos word.  

Inklusiwiteit:

In die onderwysstelsel is ons baie bewus van die verskillende behoeftes van leerders.  Die sleutel tot inklusiwiteit is die ondersteuning van die skool gemeenskap.  Om ongelykhede in die klaskamer aan te spreek moet die onderwyser verskillende kurrikulum  strategië gebruik soos in die Departement van Basiese Onderwys se gids Inclusive Teaching and Learning (2010)

Vakke:
Die Intermediêre fase-kurrikulum bestaan uit die volgende vakke:

  • Tale:  Afrikaans eerste taal
    Engels tweede taal
  • Wiskunde
  • Natuurwetenskappe
  • Sosiale Wetenskappe
  • Lewensvaardighede
  • Bybelonderrig
  • Rekenaar gesteunde onderrig

 

TYDSTOEKENNING VIR vakke IN DIE INTERMEDIêRE FASE

Leerarea

Tyd  URE

Afrikaans
Engels
Wiskunde
Natuurwetenskap
Sosiale wetenskap
Lewensvaardighede
Bybel
Rekenaar gesteunde onderrig

6
5
6
3,5
3
4
0,5
1

‘n Skoolweek bestaan uit 5 dae met 11 periodes elk.  Elke periode is ongeveer 30 minute lank.  Voorsiening word gemaak vir een saal periode per week asook ‘n voogperiode van Maandag tot Vrydag voor eerste pouse.  Daar is ook twee pouses per dag na die voogperiode en sewende periode.

 

 

  kindermusik

 

: ARGIEF - AKADEMIE_2017 :