fotoalbums
kontak ons
  • SPORT
  • SUPER 12
  • BUITESPORT

TENNIS26 - 10 - 2018

Noordwes uitspele op 24 Oktober

Baie geluk aan die onder 9 dogters wat Noordwes Wenners is!!
Clerise Cronje, Fabiana H. de Andrade, Dané Vermeulen, Hilandri van Rensburg.

Die onder 9 seuns eindig inn 5de posisie: Ben Stephenson, Gerrit Koen, De Wyk Pretorius, Johan Pienaar.

 

NOORDWES TOEKENNINGS VIR 2018

Baie geluk aan hierdie tennisspelers!

DOGTERS:
O/14 Chanél Schutte
O/12 Laurike Mynhardt en Liané Engelbrecht
O/10 Mienke Engelbrecht, Fabiana Hans de Andrade en Annabelle van der
Westhuizen

SEUNS:
O/14 Rikus Meyer
O/12 Luan Vermeulen
O/10 Nanco Meiring, Otto Bruwer en Jeff Inglis

 

NOORDWES TENNIS FINAAL

ONDER 13

Maandag, 17 Oktober, was D-dag vir die tennisspelers in Noordwes.  Dit was amptelik Laerskole Noordwes-finaal!

Vroeg-vroeg reeds het dit geblyk dat dit 'n taai stryd sou wees, veral tussen die dogters van Mooirivier en Saamtrek.  In die laaste rondte klop Mooirivier vir Saamtrek, 21-20, maar omdat Saamtrek die meeste punte in die rondomtalie behaal het en Mooirivier geen wedstryd verloor het nie, moes daar 'n 10-punt valbylpot tussen die no.1 dubbelpare gespeel word.

Mooirivier het 10-7 geseeëvier en dra dus hierdie jaar die kroon as Noordwes-wenners!  Baie geluk Samie dogters jul het jul beste gegee!!

In die seuns-afdeling het Laerskool Rustenburg met die louere weggestap!  Dit was ‘n goeie dag vir tennis in die Noordwesprovinsie.  Baie dankie vir die pragtige ondersteuning van Samie-ouers by ons tennis!

 

JUNIOR DOGTERS EN SEUNS ONDER 11

ONDER 11 DOGTERS NOORDWES WENNERS

Op Woensdag, 19 Oktober het die onder 11 Tennisspanne, Seuns en Dogters aan die enkel Noordwes finaal deelgeneem.   Hulle het teen skole in die Noordwesstreek uitgespeel en die dag is pragtige tennis gespeel.  Ons is baie trots op die Saamtrek spanne, die seuns eindig vierde en die dogters is Noordwes Wenners.  Baie geluk dogters, Samies is baie trots op julle!

Baie dankie aan ons ouers wat pragtig ondersteun het!

 

LIGA: ONDER 11 SEUNS VS MOOIRIVIER

Op die 15de Augustus speel Saamtrek se onder 11 seuns teen Mooirivier.  Na 'n goeie paar wedstryde wen Saamtrek 38-32.  Baie geluk aan Henco, Tiaan, Otto en FJ!

 

ONDER 13A DOGTERS VS MOOIRIVIER

Op 14 Augustus 2018 het die onder 13 Dogters-tennisspan teen Mooirivier gespeel en in 'n naelbyt stryd, 35 elk gelykop geeindig.
Baie geluk dogters met 'n pragtige wedstryd.

 

SAAMTREK TENNIS SKITTER!

Laerskool Saamtrek se eerste- en 0/11-tennisspanne het tydens die Noordwes finale puik presteer .  Albei spanne is Noordwes wenners in die gemengde liga!

Eerste span

AGTER:  Nicolette Hayward; Rikus Meyer; Laurike Mynhardt;
Me. Susan Brits; Duan Pretorius
VOOR:   Chanél Schutte;  Luan Vermeulen; Liané Engelbrecht;  Amoné le Roux; Eugene Marais

0/11 SPAN

VOOR:  Links na regs:  FJ Erasmus;  Otto Bruwer;  Tiaan Koen; Henco Greyling; Mienke Engelbrecht; Chiara Vermeulen; Esther-Mari Hayward; Annabelle van der Westhuizen
AGTER :  Me.  Sharon Gouws

ONDER 13/B

Baie geluk aan die onder 13B-span wat ook aan die Noordwes finale deelgeneem het.  Saamtrek is ook baie trots op julle!
Suhané Visagie; Eulali Oosthuizen; Caylen Burger; Juliska Erasmus; Tristan Ellis; Michiel Bekker; André Visser; Paul Roux.

MATLOSANA SPORTTOEKENNINGS09 - 11 - 2018

Matlosana Junior Sportdogter van die Jaar!

Lamoni Coetzer, ‘n graad 3 leerder aan Laerskool Saamtrek is tydens die onlangse Matlosana sport toekennings op Vrydag 26 September as die Junior Sportdogter van die jaar aangewys. Sy ontvang die besonderse prestasie op grond van haar onderskeie goue medaljes wat sy in verskeie kompetisies in 2018 verower het in karate. Sy verteenwoordig Suid-Afrika by die Internasionale Commonwealth Cup wat op 29 November 2018 te Durban plaasvind.
Sy is ‘n lid van die BKI/KWF Stilfontein karate klub.

MATLOSANA SPORTTOEKENNINGS:

Lamoni Coetzer graad 3/3 Junior Sportvrou 2018

André Visser graad 6/ Meriete toenenning

Carli Visser graad 4/ Meriete toekenning

Baie geluk aan die Samies

GHOLF05 - 10 - 2018

NW Skole wenners!

Samies gholfspan - NW Skole wenners! Samies verwerf NW kleure in gholf

Laerskool Saamtrek is baie trots op hul senior gholfspan wat die NW wenners is asook NW grootskole wenners! Die seunspan het 'n eerste plek behaal tydens die NW Finale te Magaliespark. Die meisies het 'n fantastiese tweede plek behaal. Kaylin Coetzer, Heinrich J.v. Vuuren en Luan Vermeulen verwerf hul NW kleure in gholf. Die seunspan bestaan uit: Luan Vermeulen, Rooney
de Sousa, Heinrich J.v. Vuuren en Eugene Marais. Die meisies is Kaylin Coetzer en Mignon Heinlein.


Links na regs: Kaylin Coetzer, Heinrich J.v. Vuuren en Luan Vermeulen


Links na regs: Eugene Marais, Rooney de Sousa, Heinrich J.v. Vuuren en Luan Vermeulen

 

Laerskool Saamtrek – gholfspan KOSH wenners!

Die Saamtrek A seunspan is die trotse wenners van die KOSH liga!  Die span het die zero en IPS afdeling gewen op 22 Oktober 2018 te Klerskdorp gholfbaan.  Luan Vermeulen is die individuele zero en IPS afdeling wenner.  Die Saamtrek meisiespan het tweede geëindig en Kaylin Coetzer eindig individueel algeheel tweede. Albei spanne dring deur na die NW finale. 


Links na regs:   Luan Vermeulen, Rooney de Sousa, Heinrich J.v. Vuuren en Eugene Marais.


Links na regs:  Kaylin Coetzer en Mignon Heinlein

 

Ernie Els toernooi te Port Elizabeth

Span eindig in 8e posisie
Heinrich J. van Vuuren individueel 2e

SPAN:
Heinrich J. van Vuuren
Eugene Marais
Luan Vermeulen
Rooney de Sousa


 

Saamtrek - Ghofspan

Ons wil graag die volgende leerders sterkte toewens wat vanaf 31 Julie tot 3 Augustus 2018 aan die Ernie Els Nasionale Laerskole toernooi te Humewood, Port Elizabeth deelneem.

Ons is baie trots op julle!


Links na regs: Luan Vermeulen, Eugene Marais, Heinrich Janse van Vuuren en Rooney de Sousa

ATLETIEK26 - 10 - 2018

3-HOEKIGE BYEENKOMS

En so skop die seisoen vir 2019 af op Dinsdag, 16 Oktober by Kenneth McArthur Stadion.

Die deelnemende skole is Laerskole Rustenburg, Mooirivier en Saamtrek.

Saamtrek behaal die volgende prestasie vir medaljes : 24 Goud; 30 Silwer en 26 Brons. Baie geluk aan al ons Samie atlete!!

Hierdie byeenkoms is voorwaar 'n goeie wegspring en voorbereiding vir die Super 12. Sterkte vir 27 Oktober!!

 

SA KAMPIOENSKAPPE

Samies is baie trots op ons medalje wenners  tydens die  S.A. kampioenskappe te Paarl op 16-17 Maart

Carli Visser, Gr. 4:  D O/10 verwerf Goud met 70mH en Brons met die 4x100m Aflos

André Visser, Gr.6:  S O/12 verwerf Goud met die 1200m en

Christiaan van der Berg, Gr. 6: S O/12 verwerf Goud met die 75mH en ontvang
die Trofee vir beste baanprestasie.

Christiaan van der Berg was ongelukkig afwesig met die neem van die foto

 

NOORDWES KAMPIOENSKAPPE

NOORDWES kampioenskappe gehou op Vrydag, 2 Maart te Potchefstroom:
Alle atlete wat 1e, 2e en 3e plekke gekry het

D O/10
Mienke Engelbrecht   Goud 70mH,   Brons H/S,   . 
Carli Visser:                Goud  1200m,   Silwer 70mH,   Brons 80m,    
Ru-Nita Britz:             Brons 1200m
Rozèl Pretorius           Brons  Gewigstoot

S O/11
Jarred van Staden     Goud 70mH, 

D O/11            
Jenna van Dyk            Goud  70mH, Goud Verspring,  Goud  80m, 

S O/12             
André Visser:              Goud  1200m,
Ruan Britz:                  Goud  Spiesgooi,   Silwer 1200m
Christiaan vd Berg:    Goud  150mH, Goud 75mH, Goud 150m,
Franco Durandt:         Silwer Gewigstoot.

D O/12
Amoné le Roux         Goud 150mH,  Silwer 75mH, Brons verspring,.

S O/13             
Papino Maluleke       Goud 200mH, Goud 80mH,
Divan Fuller:             Silwer Gewigstoot,  Silwer  Spiesgooi, Silwer  Diskus

D O/13            
Annie vd Colff:          Silwer  Spiesgooi
Suhané Visagie         Brons 75mH

AFLOSSE:     
D O/10 
                      
Carli Visser                 Goud aflos
Mienke Engelbrecht    Goud aflos
S O/11            
Jarred van Staden       Goud aflos
D O/11                       
Jenna van Dyk            Goud aflos
S O/12            
André Visser               Goud aflos
Christiaan vd Berg      Goud aflos
D O/12                       
Amoné le Roux           Goud aflos
S O/13            
Papino Maluleke         Goud aflos

Samie atlete julle maak ons baie trots!  Baie sterkte aan die atlete wat op 16-17 Maart aan die
SA Kampioenskappe gaan deelneem in die Paarl.  Ons weet julle gaan jul seisoen na baie harde werk op ‘n hoogtepunt afsluit!


GOUD


SILWER


BRONS

 

KENNETH KAUNDA BYEENKOMS

PRESTASIES BEHAAL DEUR SAAMTREK ATLETE TYDENS KENNETH KAUNDA BYEENKOMS OP 23 FEBRUARIE 2018:

1e plekke:                  
Carli Visser                  D O/10;           80m, 1200m, 70mH
Rozél Pretorius            D O/10:           Gewigstoot
Jayden Turner             S O/10:            80m
Jenna van Dyk             D O/11:           80m, Verspring, 70mH
Jarred van Staden       S O/11 :           70mH
Wandré Venter           S O/11:            100m
Amoné le Roux            D O/12:           Verspring, 75mH, 150mH
Liané Engelbrecht       D O/12:           1200m
André Visser                S O/12:            1200m,
Christiaan vd Berg      S O/12:            150m, 150mH, 75mH
Divan Fuller                 S O/13:            Diskus, Gewigstoot, Spiesgooi
Papino Maluleke         S O/13:            80mH,
Suhané Visagie            D O/13:           200mH,  
Annie vd Colff             D O/13:           Spiesgooi

2e Plekke
Heinrich J. v Vuuren  S O/13            Diskus
Papino Maluleke         S O/13             200Mh  (nie op foto)
Caylen Burger             D O/13:           1500m
Amoné le Roux            D O/12:           75mH
Maruscha Strauss       D O/12:           Spiesgooi
André Visser                S O/12:            150m, 75mH (nie op foto)
Ruan Britz                   S O/12:            1200m, Spiesgooi
Franco Durandt           S O/12:            Gewigstoot
Jarred van Staden       S O/11:            Verspring
Ru-Nita Britz               D O/10:           1200m
Mienke Engekbrecht   D O/10:           70mH
Mieke J.v. Rensburg    D O/10:           Verspring

3e Plekke
Caylen Burger             D O/13:           Spiesgooi
Annie vd Colff             D O/13:           Gewigstoot
JD van der Westhuizen S O/12:          150mH
Chiara Vermeulen      D O/11:           70mH
Mienke Engekbrecht   D O/10:           Hoogspring
Jaden Turner               S O/10:            100m

 

MATLOSANA APO

byeenkoms gehou op Saterdag, 10 Februarie te Hartbeesfontein:

32x  1e plekke             17x  2e plekke             11x  3e plekke             2x  4e plekke  
Uitstaande prestasies word deur die volgende atlete gelewer:

3x 1e plekke:
Carli Visser                 D O/10
Jenna van Dyk           D O/11
Amoné le Roux           D O/12
Divan Fuller                S O/13
Papino Maluleke         S O/13

2x 1e plekke:             
Tristan vd Westhuizen S O/7
André Visser                S O/12

1x 1e plekke:             
Mienke Engekbrecht D O/10
Rozél Pretorius         D O/10
Jaden Turner            S O/10
Chiara Vermeulen    D O/11
Maruscha Strauss     D O/11
Jarred van Staden    S O/11
Wandré Venter         S O/11
Ruan Britz                 S O/12
Christiaan vd Berg   S O/12
Liané Engelbrecht    D O/12
Nicolette Hayward   D O/12
Annie vd Colff           DO/13
Suhané Visagie         D O/13

 

TAKBYEENKOMS

TAK-byeenkoms gehou op Woensdag, 24 en Vrydag, 26 Januarie te La Hoff:

1e plekke         52
2e plekke         36
3e plekke         27
4e plekke         32
5e plekke         21

Klerksdorp kampioenskappe vind plaas op 31 Januarie en 2 Februarie 2018:

 

HUISSPORT

HUISSPORT GEHOU OP VRYDAG, 19 en SATERDAG, 20 JANUARIE 2018.
 Baie geluk aan die volgende atlete!  Ons is baie trots op hierdie puik prestasies!

Punte toegeken:
7, 5, 3, 2, 1

 

SEUNS

 

DOGTERS

 

ALGEHEEL 

TOTAAL

Tarentale

410

Tarentale

326

Tarentale 736

Fisante

208

Fisante

275

Fisante 483

Patryse

164

Patryse

173

Patryse 337

 

REKORDS VERBETER (of geëwenaar):

OUDERDOM NAAM ITEM NUWE OU WIE? WANNEER?

S O/06

Raygan Coetzee

60m

11,63s

12,11s

Jason Tarr

 2017

D O/06

Denay Fourie

60m

12,16s

12,35s

Johanne Smalberger

 2005

D O/08

Chloë Vermeulen

80m

12,23s

12,73s

Amoné le Roux

2014

D O/10

Carli Visser

80m

11,94s

12,00s

T Llewellyn

1984

 

Carli Visser

1200m

4m17,13

4m29,50

Chiara Vermeulen

2017

S O/12

Ruan Brits

Spiesgooi

32,04m

29,24m    

D. Van Staden

2002

 

Christiaan van den Berg

150m

20,16s

20,41s

Zane v Staden

2016

 

Christiaan van den Berg

150mH

22,81s

23,36s

Zane van Staden

2016

D O/12

Amoné le Roux

Hoogspring

1,34m=

1,34m=

M. Moolman

1978 = 2018

 

VICTRIX LUDORUM  en  VICTOR LUDORUM
Beste 3 items totaal.  Baseer op ASA-2016 tabel.

 

VICTRIX PUNTE VICTOR PUNT

O/7

Hayley Lues

543

Ttisthan vd Westhuizen

1314

O/8

Chloë Vermeulen

997

Henrico Prinsloo

1224

O/9

Kate-Lyn Fourie

975

Roaul J. van Vuuren

1211

O/10

Carli Visser

2274

Jayden Turner

1738

O/11

Jenna van Dyk

2106

Jarred van Staden

1763

O/12

Amoné le Roux

2076

Christiaan vd Berg

2135

O/13

Annie van der Colff

2276

Papino Maluleke

2035


Victor Ludorum atlete. Afwesig Jarred van Staden


Victrix Ludorum

 

MEDALJESSTE:

NAAM ITEM PRESTASIE ASA PUNT
BAAN

Christiaan van den Berg

S O/12
75mH

12,50s

807

VELD

Annie vd Colff

D O/13
Gewigstoot

9,98m

860

MIDDELAFSTAND

Carli Visser

D O/10
1200m

4m17,13s

859


Beste baan: Middelafstand en Veldatlete


Beste baanatlete


Beste middelafstand atlete


Beste veldatlete

 

GR RR, R & 1

 

 

LANDLOOP11 - 09 - 2018

SUID-AFRIKAANSE KAMPIOENSKAPPE

8 SEPTEMBER 2018 TE PORT ELIZABETH

Baie geluk aan die volgende atlete met hul pragtige prestasies tydens die Landloop SA Kampioenskappe

S O/8
Wihan Boshoff Silwer vir span
Nicolas Greeve Silwer vir span
Johanco Coetzer Silwer vir span


Nicolas Greeve, Wihan Boshoff en Johanco Coetzer

D O/10
Carli Visser Silwer + Brons vir span
Mienke Engelbrecht Brons vir span


Carli Visser en Mienke Engelbrecht

Ander individuele prestasies:

S O/8
Wihan Boshoff 4e
Nicolas Greeve 10e
Johanco Coetzer 11e

S O/9
Roal J. van Vuuren 5e

D O/10
Mienke Engelbrecht 28e

S O/12
André Visser 28e

D O/12
Liané Engelbrecht 29e

 

Sentraal Noordwesspan

Ons is baie trots op 32 atlete wat ingesluit is in die Sentraal Noordwesspan wat op 8 September aan die S.A. Kampioenskappe te Port Elizabeth deelneem.

AGTER:             Wernich Cronje, Franco Dumond, Lioané Engelbrecht, Juliska Erasmus, Isabel de Jager, Caylen Burger, Ruan Taljaard, Wian Calitz, André Visser, mev. Johanni de Jager

3de RY:             Stephen Pieterse, Jordan Jerling, JP Louw, Ruan Rautenbach, Marnus van der Merwe, Mienke Engelbrecht, Esther-Mari Hayward, Alicia Swart, Johanné de Jager, Roal J. van Vuuren

2de RY:            Julian Demetriou, Delrike Maritz, Carli Visser, Leon Serfontein, Johanko Coetzer, JJ van Wyngaarr, Nicolas Greeve, Janré Greyling, Jaylin Jerling

1e RY:               Ruben van Wyngaart, Clerise Cronje, Wian Boshof.

AFWESIG:       Megan Burger.

 

 

INTER-PROVINSIAAL - Liga

Uitslae van 16 Junie te Zeerust (Inter-provinsiaal)

Wian Boshoff      graad 2/3    Silwermedalje

 

Uitslae van 28 Julie te Fochville:

1km
Richenda Rossiter         2e
Nicolas Greeve              3e
Johanco Coetzer            5e
Geldenhuys Erasmus  12e

2km    
Roal J. van Vuuren    1e
Clerise Cronje             3e 
Mienke Engelbrecht  4e
Alenka Erasmus         6e
Jonke Coetzer            10e

Stephen Pieterse       1e
JP Louw                      4e
Leon Serfontein         6e

3km    
Wernich Cronje           5e
Takkies Serfontein     9e

Ester-Mari Hayward  3e
Micaela Rossiter          5e
Luané Greeve              11e                      

Juliska Erasmus          1e          
Caylen Burger             4e
Anél Mostert               7e

4km    
Hanré Schoeman        12e

 

UITSLAE VAN 12 MEI TE BOSPOORT:

Baie geluk aan al die vasbyters!

1km

Dogters O/8    
Richenda Rossiter     2e
Chanté Louw             9e

Seuns O/8       
Wian Boshoff             1e
Nicholas Greeve        4e
Johanko Coetzer       5e
Chris Louw                9e
Jason Turner            10e

2km

Dogters O/9   
Clerise Cronje             7e
Alenka Erasmus        11e

Seuns O/9       
Roal J.van Vuuren     1e
Janré Greyling           9e
Elardus Erasmus       12e

Dogters O/10 
Delrike Maritz             5e
Megan Burger             9e
Johanné de Jager       11e

Seuns   O/10   
Stephen Pieterse        1e
JP louw                        4e
Ruan Rautenbach       6e
Justin Lloyd                11e

3km

Dogters O/11
Micaela Rossiter         4e
Luané Greeve             9e

Seuns O/11     
Wernich Cronje           5e
Ruben Kotzee             11e

Dogters O/12 
Kaylin Bezuidenhout  12e

Seuns O/12
Ruan taljaard               2e

Dogters O/13
Juliska Erasmus          3e
Isabel de Jager            11e

4km

Seuns O/13
Wian Calitz                 33       

NETBAL13 - 08 - 2018

KENNETH KAUNDA UITSPELE

Geluk aan mev. Daneska Nel vir haar deelname aan SA netbal as skeidsregter.
Tydens SA kampioenskappe wat op 28 – 29 Julie te EG Jansen plaasgevind het,
het die NW O/11A-span met juf. Daneska as afrigter, `n silwermedalje gewen.

Die O/11A-span het die vorige week, op 16 Junie te KHS, tydens die
Noordwes kampioenskappe, `n bronsmedalje verwerf en die O/12A-span het 4de
geeïndig.

 

SAAMTREK NETBAL KOOK!

Laerskool Saamtrek is baie trots op hul netbalspanne wat puik gevaar het in die afgelope Kosh 1 liga.
Vyf spanne (0.10A,  0.10C,  0.11A,  0.11B, en  0.12A ) het as liga-wenners uit die stryd getree en 3 spanne (0.11C, 0.12B  en 0.13B) was naaswenners.  

Baie dankie aan al die afrigters en spelers vir ‘n heerlike seisoen.


0.10A

Links na regs:  Dannielle Schulenburg,  Carli Visser, Mienke Engelbrecht, Rozél Pretorius, Ru-Nita Brits, Velaske Rautenbach, Delrike Maritz.


0.10C

Agter links na regs:  Annie de Villiers, Shenique de la Rose, Maylene v. Zyl, Bridgette v.d. Westhuizen, Nina Oosthuizen
Voor links na regs:  Janika Bosman, Shenique van Straten, Kaylie Olivier, Bronwyn v.d. Westhuizen


0.11A

Agter Links na regs:   Charné Viljoen, Chiara Vermeulen, Ismé Pretorius,  Jenna v. Dyk, Ashley v.d. Westhuizen
Voor links na regs:   Esther-Mari Hayward, Deniëllyn v. Wiellich,  Chanté Lemmer, Carla Olivier

0.11B

Agter links na regs:  Luanné Greeve,  Ashley v.d. Westhuizen, Durinda Harmzen
Voor links na regs:  Anzelle Jooste, Nellie Claasen,  Marjoné Erasmus, Carla Olivier

0.12A

Agter links na regs:   Lourike Mynhardt,  Amoné le Roux,  Danél v. Wyk, Nicolette Hayward
Voor links na regs:   Monique Pretorius,  Liné de Beer,  Liané Engelbrecht

 

SAMIES IN NOORDWES NETBALSPANNE

Laerskool Saamtrek is baie trots op drie leerders wat puik presteer het tydens die afgelope netbalproewe.  Caylen Burger en Annie van der Colff is in die 0/13 Noordwes-netbalspan en Nicolette Hayward is in 0/12 Noordwesspan opgeneem. 


Links na regs:  Nicolette Hayward  (0/12),  Annie van der Colff (0/13)  en Caylen Burger  (0/13)

HOKKIE13 - 08 - 2018

SAAMTREK HOKKIE 2018

DATUM WIE BIED AAN PLEK SOORT BYEENKOMS WIE SPEEL VERVOER TYD
19-May Curro Curro Mini-hokkie Graad R, 1 2, en 3    
09-Jun Saamtrek Wesvalia  Saamtrek hokkie karnavaal Graad R tot 4   7:00
        O/13 seuns en dogters   15:30
18-Jul Lichtenburg Lichtenburg NWes liga  O/13B Seuns Saamtrek vs Lichtenburg    
18-Jul Saamtrek Wesvalia NWes liga O/13A Dogters Saamtrek A vs BailliePark    
19-Jul Lichtenburg Lichtenburg NWes liga  O/13B Dogters  Saamtrek B vs Lichtenburg Toyota 14:30
21-Jul Curro Curro Mini hokkie  Dogters O/10 en O/11    
24-Jul La Hoff La Hoff NWes liga O/13B Dogters Saamtrek B vs La Hofff   14:00
25-Jul Saamtrek Wesvalia  NWes liga  O/13B Seuns Saamtrek vs Mooirivier   14:30
26-Jul Saamtrek Wesvalia  NWes liga  O/13B Dogters  Saamtrek B vs Goudkop   14:00
30-Jul Curro Curro NWes liga  O/13B Seuns Saamtrek vs Curro   14:00
  Curro Curro NWes liga O/13B Dogters Saamtrek B vs Curro   15:00
06-Aug Central Potch. Central Potch. NWes liga O/13A Dogters Saamtrek A vs Central Toyota 14:30
  Central Potch. Central Potch. NWes liga O/13B Seuns  Saamtrek B vs Central Toyota 15:30
13-Aug Saamtrek Wesvalia ?? NWes liga O/13A Dogters Saamtrek vs ML Fick   14:30
  Noordvaal Noordvaal NWes liga O/13B Dogters Saamtrek vs Noordvaal Toyota 14:30
15-Aug KPS KPS NWes liga O/13B Dogters Saamtrek vs KPS   14:00
  KPS KPS NWes liga O/13B Seuns  Saamtek B vs KPS   15:00
17-18 Aug Curro  Curro Curro O/13B toernooi O/13B Seuns en Dogters    
21-Aug Saamtrek Wesvalia ?? NWes O/13 B Dogters Saamtrek vs Lichtenburg   14:30
27-Aug Mooirivier Potch Astro NWes O/13A Dogters Saamtrek vs Mooirivier Toyota 14:30
01-Sep Curro Curro Mini hokkie fees Graad R - graad 3    
29-Sep KHS KHS 7`s Toernooi Graad  R - graad  7    

Hokkie Bepalings Pdf.

 

ONDER 13 SEUNS EN DOGTERS HOKKIE, SAAMTREK VS CURRO

SAMIES HOKKIE - GOED, BETER, BESTE!!

Baie geluk aan die dogters en seuns onder 13 Hokkiespanne wat op 30 Julie
2018 teen Curro op Curro se Astrobane gespeel het.
Die hokkiespelers wys met elke wedstryd hul staal! Trots op julle!

 

 

HOKKIEDAG - 9JUNIE

Baie dankie aan elkeen vir 'n fantastiese sportdag!

Baie dankie aan ons borge; Milky Lane, Spur, Debonairs, Momentum (Christo Smit), West Pack, Wilmed Park en CNA, …en al ons Samie-ouers wat betrokke was en ons Gr.7-ouers wat muffins voorsien het vir die geleentheid. Julle is ware staatmakers, baie dankie!

 

Baie dankie aan die Gr.7's wat behulpsaam was met die Hokkiedag!

 

NOORDWES SPAN

Baie geluk aan Chanél Schutte wat gekies is vir die o/13B Noordwes Hokkiespan.
Sy neem van 8 Julie – 12 Julie deel aan die streektoernooi te Tzaneen

 

BEPALINGS

DATUM WIE BIED AAN PLEK SOORT BYEENKOMS WIE SPEEL VERVOER
19-May Curro Curro Mini-hokkie Graad R, 1 2, en 3  
09-Jun Saamtrek Wesvalia  Saamtrek hokkie karnavaal Graad R tot 4  
        O/13 seuns en dogters  
18-Jul Lichtenburg Lichtenburg NWes liga  O/13B Seuns Saamtrek vs Lichtenburg  
18-Jul Saamtrek Wesvalia?? NWes liga O/13A Dogters Saamtrek A vs BailliePark  
19-Jul Lichtenburg Lichtenburg NWes liga  O/13B Dogters  Saamtrek B vs Lichtenburg Toyota
21-Jul Curro Curro Mini hokkie  Dogters O/10 en O/11  
24-Jul La Hoff La Hoff NWes liga O/13B Dogters Saamtrek B vs La Hofff  
25-Jul Saamtrek Wesvalia ?? NWes liga  O/13B Seuns Saamtrek vs Mooirivier  
26-Jul Saamtrek Wesvalia ?? NWes liga  O/13B Dogters  Saamtrek B vs Goudkop  
28-Jul Curro Curro Mini hokkie Seuns O/10 en O/11  
30-Jul Curro Curro NWes liga  O/13B Seuns Saamtrek vs Curro  
  Curro Curro NWes liga O/13B Dogters Saamtrek B vs Curro  
04-Aug Wolmaranstad Wollies Hokkie fees   Graad R - Graad 5  
06-Aug Central Potch. Central Potch. NWes liga O/13A Dogters Saamtrek A vs Central Toyota
  KPS KPS NWes liga O/13B Seuns  Saamtrek vs KPS  
07-Aug KPS KPS NWes liga O/13B Dogters Saamtek B vs KPS  
13-Aug Saamtrek Wesvalia ?? NWes liga O/13A Dogters Saamtrek vs ML Fick  
  Noordvaal Noordvaal NWes liga O/13B Dogters Saamtrek vs Noordvaal Toyota
17 - 18 Aug Curro  Curro Curro O/13B toernooi O/13B Seuns en Dogters  
21-Aug Saamtrek Wesvalia ?? NWes O/13 B Dogters Saamtrek vs Lichtenburg  
22-Aug Mooirivier Potch Astro-baan NWes O/13A Dogters Saamtrek vs Mooirivier Toyota
07-Sep Curro Curro Mini hokkie fees Graad R - graad 3  

 

RUGBY20 - 06 - 2018

LUIPERD FINAAL

Laerskool Saamtrek is baie trots op vier spanne wat in die Luiperd finaal op 19 Junie gespeel het.  Baie geluk aan die 0.11A rugbyspan wat as Luiperd wenners uit die stryd getree het.  Hulle het teen Laerskool Mooirivier in die finaal te staan gekom.  Die 0.13B span het gelykop gespeel teen Laerskool Mooiriver en goud ontvang.  Die 0.9A en 0.13A spanne is albei naaswenners.

 

 

 

KOSH

0.12 KOSH
Laerskool Saamtrek is baie trots op ses leerders wat opgeneem is in die 0.12 KOSH span.

Links na regs:  Bernard Swanepoel, Dunquan Alberts, G.J. Steenberg, Hanré Venter, Christiaan v.d. Berg en Chris Coetzee

 

0.13 KOSH
Laerskool Saamtrek spog met ses leerders wat in die 0.13 KOSH span opgeneem is.

Links na regs:  Ian v.d. Westhuizen,  Izak Nienaber, Dehan Roux, Papino Maluleke, Wehan Joubert en Koos Kleynhans.

 

Samies speel op Loftus

Laerskool Saamtrek is baie trots op die volgende leerders wat  Vrydag 25 Mei en  Saterdag 26 Mei wedstryde op Loftus speel.  
Heinrich J. van Rensburg speel Saterdag in ‘n voorwedstryd vir die Luiperds 0.13 teen die Valke.  (Crayvenweek-span)        
Marco Dreyer speel Vrydag vir die Luiperds 15 Tal teen die Valke.
Ruan Britz,  J.D. v.d. Westhuizen, Francois Dumond en Clayton Wright draf uit vir die Luiperds 0.12A  teen die Valke.
Baie sterkte aan julle manne!


Marco Dreyer &  Heinrich J. van Rensburg


Ruan Britz,  JD v.d. Westhuizen,  Franco Dumond & Clayton Wright

 

LUIPERD SPAN

TALLE  SAMIES PRESTEER OP LUIPERD VLAK
Laerskool Saamtrek is baie trots op vyf leerders wat in die Luiperdgroep opgeneem is. Baie geluk aan Francois Dumond, Clayton Wright en J.D. van der Westhuizen wat in die 0/12 span en Divan Fuller en Heinrich J. van Vuuren wat in die 0/13 span opgeneem is.


Links na regs:  Francois Dumond,  Clayton Wright e J.D. v.d. Westhuizen.


Links na regs;  Divan Fuller en Heinrich J. van Vuuren

 

KOSH-SPAN

Laerskool Saamtrek spog met 11 spelers in KOSH 0/11 span!  Hulle speel van 22-23 Junie in ‘n Distrikteweek toernooi te Rustenburg.


Voor links na regs:   Ruan Smit, Wandré Venter, Henco Greyling, Jarred van Staden
Agter links na regs:   Jatin Marais, Miguel Urqhart, Rolandt Welgemoed, Mpho Phatudi, Franco  Dumond, Tiaan Koen, De Wet lr Roux

 

KONKA

Saamtrek se o/13 rugbyspan het op Maandag 26 Maart na hulle jaarlikse Konka rugbytoernooi vertrek. Hulle het in hulle eerste wedstryd teen Pionierpark van Windhoek  gespeel en 37-0 gewen. Op die tweede dag het hulle Hennops oortuigend gewen met 31-7. In die semifinaal  het hulle teen Fairland gespeel en die finaal gehaal met ‘n oorwinning van 24-7. Die volgende dag het hulle in die finaal teen Elarduspark gespeel en ongelukkig verloor met 27-10. Divan Fuller is aangewys as die voorspeler van die toernooi asook die speler van die toernooi.

Wel gedaan o/13 Samies rugbymanne, trots op julle!

KRIEKET12 - 06 - 2018

KOSH KRIEKET LIGAROOSTER

KRIEKET LIGAROOSTER PDF>

SKAAK15 - 05 - 2018

SKAAK SUPER 12

SAMIE SKAAK PRESTEER!
Baie geluk aan die twee Samies wat puik presteer het tydens die Super 12 toernooi op 5 Mei te Groenkloof kampus, Tukkies, Pretoria. 

Rynel Rautenbach was ‘n wenner - Bord 5 en Otto Bruwer ‘n wenner – Bord 1.  Hulle was albei lede van die juniorspan.  ‘n Totaal van  24 skole het aan die toernooi deelgeneem.


Links na regs:  Rynel Rautenbach & Otto Bruwer

 

SA KAMPIOENSKAPPE

Deelname aan SA Kampioenskappe te Birchwood van 3-12 Januarie 2018.

Biaan Venter; Hanré Venter; Otto Bruwer; Brandon Steenkamp en Niaan J. van Rensburg.

Baie geluk seuns!

 

OTTO BRUWER

Skaak wenner by Noordwes streekkampioenskappe 2017.

 

ATLETIEK09 - 11 - 2018

Medaljes: Goud x 19, Silwer x 17, Brons x 9. Totaal = 45

Dogters:

O/13:
Amoné le Roux Goud: 75mH, 200mH, Verspring
Liané Engelbrecht Goud: 1500m

O/12:
Chiara Vermeulen Goud: 75Mh; Silwer: 150mH

O/11:
Carli Visser Goud: 1200m; Silwer: 100m
Mienke Engelbrecht Silwer: 70mH
Rozél Pretorius Silwer: Gewigstoot

O/10:
Kate-Lynn Fourie Goud: 100m; Silwer: 70mH, 80m
Lamoni Coetzer Brons: 70mH

O/9:
Chloë Vermeulen Brons: 60m, 80m

O/8:
Hayley Lues Silwer: 60m, 80m

 

Seuns:

O/13:
Christiaan vd Berg Goud: 200mH, 80mH, 100m
Ruan Britz Goud: Spiesgooi, 800m, 1500m
André Visser Silwer: 1500m, 800m
Franco Durandt Silwer: Diskus
André van Aswegen Brons: Hoogspring

O/12:
Franco Dumond Goud: 1200m
Mpho Phatudi Goud: 150m, 100m; Brons: 75mH
Jatin Marais Goud: Spiesgooi
Henco Greyling Silwer: Diskus
Jarred van Staden Silwer: 75mH, 150mH
Wandré Venter Brons: 100m

O/11:
Stephen Pieterse Silwer: 1200m
Jaydon Turner Silwer: 80m, Brons: 100m

O/10:
Roal J. v Vuuren Goud: 1200m, 75mH

O/9:
Wian Boshoff Brons: 60m

O/8:
Tristan vd Westhuizen Silwer: 60m; Brons 80m

 

Samies julle het ons so trots gemaak by die Super 12 atletiekbyeenkoms!

Dankie dat julle so hard oefen en voorberei vir die byeenkomste waaraan jul deelneem.
Ons sien julle raak!

Samies wen die Super 12 met 176 punte, in tweede plek was Vastrap 155.5 en Mooirivier met 149 punte in die derde plek.

Baie geluk met pragtige uitslae!

GHOLF04 - 09 - 2018

SUPER 12: SEUNS EN DOGTERS

Seuns verwerf medaljes tydens die Super 12-toernooi op 23 -24 Augustus:
Seunspan wen Bronsmedalje vir 3de plek:

Heinrich J. van Vuuren;  Rooney de Sousa; Eugene Marais en Luan Vermeulen

Individuele wenner:  Heinrich J. van Vuuren

Dogters verwerf medaljes tydens die Super 12-toernooi:
Dogterspan wen Silwermedalje vir 2de plek: 

Kaylin Coetzer en Mignon Heinlein

Individuele 3de plek: Kaylin Coetzer


Heinrich J. van Vuuren;  Rooney de Sousa; Eugene Marais en Luan Vermeulen


Heinrich J. van Vuuren


Kaylin Coetzer en Mignon Heinlein

 

SUPER 12

Baie geluk aan Heinrich J. v. Vuuren wat as individuele wenner by die Super 12 gholftoernooi te Lost City aangewys is. Die seuns het n algehele derde plek behaal in die zero afdeling. Die span het bestaan uit  Heinrich J. v Vuuren, Rooney de Sousa, Eugene Marais en Luan Vermeulen.  Die meisiespan het bestaan uit Mignon Heinlein en Kaylin Coetzer.  Negentien spanne uit Noordwes Limpopo, Gauteng en Mpumalanga het in die toernooi gespeel.


Eugene Marais, Luan Vermeulen, Heinruch J van Vuuren, Rooney de Sousa

TENNIS14 - 08 - 2018

Dogters:
5de plek:
Liané Engelbrecht, Chanél Schutte, Laurike Mynhard, Amoné le Roux

Seuns:
16e plek:
Duan Pretorius, Rikus Meyer, André Visser, Tristan Ellis

Reserwes:
Henco Greyling
Mienke Engelbrecht - Wenner van reserwe toernooi

LANDLOOP13 - 08 - 2018

SUPER 12

Baie geluk aan die Samies wat medaljes ontvang het tydens die Super 12:

Span:
O/10 Dogters   Goud  - Carli Visser, Mienke Engelbrecht, Ru-Nita Brits, Jonke Coetzer.
O/12 Seuns       Goud - André Visser, Ruan Brits,  Ruan Taljaard.

Individueel:
D O/10             Carli Visser                 Goud
S O/10             Roal J. v Vuuren        Brons
S O/12             André Visser               Goud
                          Ruan Brits                   Silwer

Seuns O/12


Dogters O/10

SKAAK15 - 05 - 2018

SAMIE SKAAK PRESTEER!
Baie geluk aan die twee Samies wat puik presteer het tydens die Super 12 toernooi op 5 Mei te Groenkloof kampus, Tukkies, Pretoria. 

Rynel Rautenbach was ‘n wenner - Bord 5 en Otto Bruwer ‘n wenner – Bord 1.  Hulle was albei lede van die juniorspan.  ‘n Totaal van  24 skole het aan die toernooi deelgeneem.


Links na regs:  Rynel Rautenbach & Otto Bruwer

RUGBY en NETBAL 15 - 05 - 2018

SAAMTREK ALGEHEEL 3DE IN SUPER 12-REEKS!  BAIE GELUK SAMIES!

SUPER 12 UITSLAE van Woensdag, 18 April te Tukkies, Pretoria

NETBAL:
O/13A   vs Tzaneen       Verloor 8 - 12         vs Mooirivier  Verloor    13 - 14    8e Plek                 
O/12A   vs Goedehoop   Wen 19 - 17              vs Menlopark  Verloor  8 - 23    2e Plek  Silwer
O/11A   vs Goedehoop   Verloor 8 - 15           vs Menlopark  Wen       16 - 9     3e Plek  Brons
O/10A   vs Goedehoop   Wen 8 - 6                vs Mooirivier Wen 12 - 4          1e Plek Goud

ALGEHEEL 3DE

RUGBY: 
O/13A   vs Goedehoop   Verloor  10 - 22     vs v. Riebeeckpark    Wen 24 - 12  3e Plek  Brons
O/11A   vs Goedehoop   Wen 17 - 14            vs Menlopark Verloor  27 - 0          2e Plek  Silwer
O/10A   vs Goedehoop   Verloor 0 - 24        vs Menlopark Wen      20 - 7          11e Plek           
O/9A      vs Goedehoop Verloor 12 - 21      vs  v.Riebeeckpark Verloor  7 - 10  8e Plek

ALGEHEEL 6 DE

 

 
KARATE19 - 11 - 2018

ALBERTON

Prestasie op 10 November te Alberton
Jaco Combrick graad 3/2 Goud vir Kata en Brons vir
Kumité


 

 

Johannesburg

Danica Swanepoel, graad 4.4, het medaljes verwerf te Johannesburg op 17.10 .2018:
3x Goud en 1x Silwer.

 

BKI Kampioenskappe

Karate. Mark Des Fontaine. Silwermedalje tydens BKI Kampioenskappe
te Johannesburg op 2 Junie.

 

Arnold Classic Africa kampioenskappe

Lamoni Coetzer het 'n goue medalje verower tydens die Arnold Classic Africa kampioenskappe op 19 Mei te Sandton. Sy is die enigste Noordwes karatika wat goud verower het. Mooi so!

SWEM19 - 11 - 2018

NWU gala

Prestasie behaal tydens NWU gala te Potchefstroom op 9 November.
Miane Kasselman 3de plek

Medaljes gewen tydens gala te Potchefstroom op 9 November.
Minke Bester graad 2/4
Goud vir Wisselslag, Rugslag, Vryslag
Brons vir Borsslag

Ashley vd Westhuizen graad 5/4
Goud vir Rugslag
Silwer vir Vryslag
Brons vir Borsslag

 

Noordwes gala te Polokwane:

Medaljes en sertifikate tydens Noordwes gala te Polokwane:

Clayton Wright, graad 7.3, Goud - 100m Vryslag en Brons - 200m Vryslag. Ontvang ook Noordwes kleure en neem op 4.11.2018 aan Inter-provinsiaal te Sasolburg deel.

Clayton het op 20.10.2018 ook aan Sun City 1,5km Open Water Top 10 deelgeneem.

 

Girls High gala te Potchefstyroom

Medaljes verwerf tydens Girls High gala te Potchefstyroom op 12 Oktober:

Danté Grib, graad 5.3, Silwer - Vryslag; Silwer - Borsslag EN Silwer - Rugslag
Ethan Wright, graad 2.4 , Goud - Rugslag; Goud - Borsslag, Goud - Vryslag EN Goud - Individule wisselslag

 

GALA POTCHEFSTROOM

Medaljes ontvang tydens ‘n gala te Girls High Potchefstroom op 31 Augustus

Danté Grib,
graad 5/3
Borsslag - Silwer
Rugslag - Brons
Vryslag - Brons

PERDRY19 - 11 - 2018

UITHOURIT: Prestasie behaal te Bona Bona

Miane Kasselman 40km uithourit voltooi
Gerhard de Bruyn 80km uithourit voltooi

 

NOORDWES PERDRY

NOORDWES PERDRY prysuitdeling op 25 Augustus te Hartebeespoort:

Twané Muller,
gr. 6.2 Noordwes kleure vir Dressage op Cavalitto Allenay en Kaptein van Junior A-span vir
2019

Jian Beytell,
gr.7.1, het aan ‘n uithourit te Schweizer Reneke op 1 September deelgeneem. Hy doen
80km in 4H 04,57min. op Anak Agni.

BALLET19 - 11 - 2018

Dance Academy of South Africa

Sertifikate en medaljes ontvang van Dance Academy of South Africa:
Kyla Ferreira graad 3/1 2x Brons - Modern Junior en
Classical Junior

JU-JITSU10 - 11 - 2018

20 Oktober 2018:

McKaylin van Rooyen;  gr 2.5
2x Silwer   vir Grappling ;  1x Silwer vir Stand-up fighting.


McKaylin kwalifiseer om S.A. te verteenwoordig tydens Wêreld Kampioenskappe op 21/9/2019.

 

Lichtenburg op 25 Augustus:

Denita Lotter graad 1 / 4 Algeheel 2de Plek
Pierre Lotter graad 1 / 4 Algeheel 3de Plek

DANS10 - 11 - 2018

Dance Mouse  op  20 Oktober 2018

Janke Prinsloo  Gr.2.4,  Goud ontvang vir  Goud graad 2 (90%)

 

Dance Mouse

Christal de Lange, graad 4.2, Goud ontvang vir graad 4 by Dance Mouse .

 

Talent Africa

Sunechka Roodt, gr. R.4 en Lume Pollack gr. 1, het tesame met 6 ander maats Saterdag 15 September deelgeneem aan Talent Africa met 'n Hip Hop item.
Hulle groep het 80% verwerf en gaan in 2019 aan die Nasionale Talent Africa kompetisie deelneem. Baie geluk julle!

 

RINGTENNIS26 - 10 - 2018

RINGBAL

Otto Bruwer, graad 4.1 is gekies tot S.A. O/11-uitnodigingspan Ontvang 'n sertifikaat tydens S.A. kampioenskappe.

TWEEKAMP26 - 10 - 2018

JJ van Wyngaard, Gr. 3.3 ontvang 'n Brons medalje vir algeheel tydens Inter-Provinsiale byeenkoms te Potchefstroom, 13.10.2018.

STOEI11 - 09 - 2018

Medaljes ontvang te Pretoria:

Christiaan Swanepoel graad 4/3 - 4e Plek en Goud
Bernard Swanepoel graad 5/1 - Silwer en Goud


Bernard Swanepoel - Afwesig -Christiaan Swanepoel

 

GIMNASTIEK13 - 08 - 2018

PRETORIA

Medalje verwerf tydens kompetisie te Pretoria:

Miné Ernst graad 1 / 4 Algeheel goud

 

12 Mei

Baie geluk aan die volgende Samies wat pragtig presteer het tydens 'n kompetisie te Klerksdorp op 12 Mei.

Jessica Cloete - Goud dogters 0.7

Marisa Visser - Goud dogters 0.7

Miné Ernst - Goud dogters 0.7

Lara v. Zyl - Silwer dogters 0.7

 

 

JOU SPORT

Maats, bring asb so gou as moontlik foto's en inligting oor jou prestasies en ons sal dit plaas.

Of Email Ons

 

 

: ARGIEF - SPORT_2017 :