Die wisselwerking tussen die lede strek tot voordeel van elke deelgenoot wat net die beste put uit hierdie oneindige bron van kennis en ervaring. Die uitgangspunt van hierdie uitgesoekte personeelkorps, is om elke dag te groei, te leer, te ontwikkel, waarde toe te voeg en toekomsgerig te dink.